Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie mooi en lekker stokperdjie. Dit bestaan uit loskaart en die raam. Net 'n genot om dit te bou. Baie mooi.Sewe stelle beskikbaar. Prys is wel vir net een stel. Kopers kan wel meer as een of almal vat.