Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Het jy geweet?
Wanneer jy 'n romanse lees, veroorsaak dit 'n chemiese reaksie in jou brein wat jou goed laat voel. Dit verlig stres op 'n natuurlike manier en gee jou insig in jou eie verhoudingsprobleme.
Hierdie bonusaanbod van R175 vir al 7 boeke gaan jou beslis laat glimlag. Al die boeke is uitgegee deur Lapa se Romanza Klub. Almal sagteband en in goeie toestand.
Vir nog boeke, kyk by https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869