Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n uitstekende toestand alhoewel die vorige eienaar se besonderhede binne is. >>> Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe. Pragtige illustrasies. Die verhale bly ook deurgaans getrou aan die Bybel en daar is ook verwysings na die toepaslike dele van die Bybel - Oorvertel deur Anne de Graaf met Jose Perez Montero se illustrasies.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.