Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | Hierdie is 'n baie groot oorspronklike poster (vir vertoon in teaters) vir die Afrikaanse Film 'Vyfster. Die Slot' wat in 1985 vrygestel is. Dit is gedruk op glanspapier in 5 kleure. Die afmetings is 1 meter by 70 cm. |
TOESTAND | Die poster is nooit gebruik nie en is in in goeie toestand. Die poster is gevou en sal in 'n koker gepos word. |
Baie dekoratiewe en groot poster van die film wat vrygestel was deur Kinnerland / Brigadiers en met akteurs George Ballot, Patrick Mynhardt, Emgee Pretorius e.a. |
EK HET BAIE INTERESSANTE ITEMS OP HIERDIE VEILING, INSLUITEND MEER FILMPOSTERS. KLIEK OP DIE BID OR BUY LOGO ONDER INDIEN U HULE WIL SIEN. |
SHIPPING COST OF THIS ITEM. R26 by parcel post in South Africa (sent in a tube). Overseas: SA post office parcel rate plus 15%. If buying more than one item, please await communication from us in which postage cost will be given before making payment, because items are posted together where possible in order to save postage. |