Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Afrikaanse Sinoniem Woordeboek met Antonieme (Louis Eksteen)
Sagteband boek met kleefplastiek oorgetrek. Ongeveer A5 formaat. 468pp. Twee naam inskrywing voor in en agter in die boek asook een inskrywing op die bladsye op die "blaai kant" van die boek geskryf.
Uitgegee deur JL Van Schaik 1990.
Goeie skoon toestand.