This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2483

Similar products

R35 shipping
Pleisters vir die siel 2 - Riekert Botha
R169.00
Bestem vir geestelike groei Dirkie van der Spuy
R60.00
Wees `n wenner - uitdagings vir die jongmens
R25.00
R35 shipping
38% OFF
i-Tjieng, 'n GPS vir verdwaalde siele - Koos Kombuis
R350.00 R560.00
All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer
All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer
All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks --  Susan Coetzer
+2

All bran vir die siel: 12 stappe vir `n geestelike detoks -- Susan Coetzer

1 was available / secondhand
R44.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
621847939

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

Tweede druk, Carpe Diem, 2011, Sagteband - Geestelik - 159 pp.
Susan Coetzer se no-nonsense gesonde kos vir jou siel is net wat jy nodig het. Deur water te drink en voldoende vesel in te neem, kan jy jou liggaam detoks en nuwe energie gee. Net so sal die 12 stappe vir n geestelike detoks in hierdie handleiding jou weer passie vir die lewe gee. Jy sal die Nuwe Plan wat God vir jou het, ontdek en weer voluit deur die lewe kan dans.
All-Bran vir die siel se gesonde vesel bestaan uit
Aangrypende verhale oor Susan se liefdes en vreugdes, maar ook haar seerkry en hartseer
Eerlike bekentenisse oor die lesse wat sy geleer het uit haar verlede en die foute wat sy gemaak het, maar ook haar suksesse
Bybelverse wat spesiaal gekies is omdat hulle jou hart sal aanraak soos wat hulle Susan se lewe verander het
Stap-vir-stap planne en praktiese dinge om te doen om seker te maak jou lus vir die lewe verdwyn nie sommer net weer nie.
Duisende vroue het reeds die Nuwe Plan vir hulle lewe ontdek deur dié handleiding deur te werk. In hierdie hersiene uitgawe maak die skrywer haar hart verder oop oor wat in haar lewe gebeur, sodat sy ander vroue se harte kan versterk.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.