Anderkant die Scrap - Snyman, D Anderkant die Scrap - Snyman, D
Anderkant die Scrap - Snyman, D Anderkant die Scrap - Snyman, D

Anderkant die Scrap - Snyman, D

1 available / secondhand
R195.00
Shipping
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
624849594

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie Familiefoto. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlies, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense tee. Elke nou en dan sien mens n reenboog.

ISBN/EAN: 9780798147149

Pages: 184

Paperback

Human & Rousseau, 2007

Good condition

B04

Add to cart

Similar products

Anderkant die reënboog. Attie van Niekerk
R70
R30 shipping
`n Plaas anderkant die berge. P. G. Hendriks.
R110
R30 shipping
Anderkant die Magalies: Die Wereld van die Wonderboom - Loreen Nel
R240
Anderkant Die Scrap
R68