This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Bybelse geskiedenis afdeling I die Ou Testament
R15.00
3-boek Bundel – Bybelse Wysheid, Die Dooieseerolle en Kinderleiding
R99.00
R35 shipping
Apokriewe Ou & Nuwe Testament: Verlore Boeke uit die Bybel se tyd by Jan v/D Watt & Francois Tolmie
R500.00
Apokriewe van die Ou Testament - Mijnhardt
R65.00
Apokriewe Ou en Nuwe Testament - Verlore boeke uit die Bybelse tyd - Jan van der Walt

Apokriewe Ou en Nuwe Testament - Verlore boeke uit die Bybelse tyd - Jan van der Walt

1 was available / secondhand
R295.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0997
Bob Shop ID
416907454

 Apokriewe Ou en Nuwe Testament - Verlore boeke uit die Bybelse tyd - Jan van der Walt - CUM - 2005 - Harde glansblad in baie mooi, skoon en stewige toestand.

Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans.
Die APOKRIEWE maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in.
In die APOKRIEWE sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

Customer ratings: 1 ratings

Book received in excellent condition with no issues
20 Jun 2019