Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nee ant Millie het Annalise gedink ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir 'n totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om 'n ou lieslap te wees. Ek wil ook 'n slag soos 'n million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal.
TITLE: Biegbrief en Ander Verhale
AUTHOR: Steyn, Esta
SKU: 9780624068457
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 223
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212 x 137
WEIGHT: 280 gr