Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUWE VRYSTELLING
Anita Gerber se 1ste boek.
BESKRYWING:
Kleur het my nog altyd gefassineer: dit is wonderlik om die verskillende kleurskakerings op die doek vas te lê. Skryf volg dieselfde proses: dit is om met woorde te skilder en gevoelens te skakeer. Só het die titel van hierdie boek, Kleurpalet, ontstaan. Alle genres van kuns verskaf aan my groot vreugde en dit beliggaam boonop terapeutiese elemente en simbole, wat n skrywer graag ontgin. Ek hoop die leser put dieselfde genot uit my verhale as wat ek beleef het toe ek dit geskep het.