Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dual disc with both movies. Do have fine hairline marks. No need to refurbish.
BOETIE GAAN BORDER TOE - Boetie is die tipe ou wat alles sal doen om sy diensplig vry te spring, totdat sy vader hom omkoop! Die storie van 'n seun wat ontwikkel in 'n man op wie sy land voorwaar kan trots wees. Vol humor, taaiheid en 'n sekere soort teerheid wat nog lank onthou sal word.
BOETIE OP MANOEUVERS - Vasbyt, manne! Boetie is terug - en dis nie net vir 40 dae nie! Aksie en pret vir almal, met Suid-Afrika se nuutste held!