Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Medium sagteband met plastiese kleefplastiek
Naam van vorige eienaar op eerste bladsy
Aanvaarbare toestand
Justie se ma is 'n char wat haar vergryp aan alkohol. Justie self is 'n assistent-stilis by 'n interior decorating tydskrif en hulle werk dikwels met glas. Justie se groot vrees is om glas te breek - die sentrale metafoor van die boek. (Haar ma breek so lustig goeters, en dan word sy ge-fire.) Deur die boek ontvou haar geskiedenis, asook die van Gideon en Tom. Hulle het elkeen 'n ma. Dit is 'n boek oor verborge ma's, en die tema van die boek is: Niks is soos dit lyk nie.