Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: By se bedkassieboek
Sub Title:
Author: Andriette Stofberg
Publisher: Tafelberg
Year: 2009
ISBN: 9780624047360
Summary: Wanneer 'n closet-joernalis/verslaggewer soos ek 'n boek soos By se Bedkassieboek onder oe kry, vergeet ek van selfbeheersing, want 'n mens kan die boek nie neersit nie. Soos mense die Bybel saans lees voordat hulle slaap, het ek die boek gelees en my telkens betrap dat ek nie hou by my selfopgelegde rantsoenering van twee of drie stories per aand nie.Van Media24 se voorste joernaliste, rubriekskrywers en voorste meningsvormers se beste werk, wat tydens 2007 en 2008 in By gepubliseer is, word hierin saamgevat. Daar is ook enkele nuut geskepte bydraes spesiaal vir die bundel. By is die pitkos-bylae wat elke Saterdag in Beeld, Volksblad en Die Burger verskyn. Die onderwerpe wat bespreek en aangeraak word, is so wyd so die Heer se genade. Marida Fitzpatrick se ervaring op 'n Mej. Wereld-dinee sal jou laat bulder van die lag, terwyl Pieter-Dirk Uys se Vrouedag-bydrae oor sy ma, Helga Bassel, die trane vryelik oor my wange laat vloei het. Andriette Stofberg, nasionale redakteur van By, het haarself oortref met die keuse van by draes vir die bundel. Daar is te veel om te noem - Willemien Br゚mmer se ervaring in die Pollsmoor-tronk, Erns Grundlingh wat met sy laaste geld 'n kort besoek aan Londen bring om 'n Leonard Cohen-konsert by te woon, en Deon Maas se aweregse humor oor voertuie en hul eienaars sal jou emosie laat opvlam, op welke wyse ook al. Pik Botha, Max du Preez en Kirby van der Merwe se bydraes is eweneens briljant. Gaan koop die boek en slaap 'n aand of twee in die spaarkamer. Jou bedlampie, trane en lagbuie gaan nie jou wederhalf beユndruk nie. Dis 192 bladsye se louter plesier.(Pieter Steyn in die By)
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.