Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
CHASA Senior Jagter Handleiding / CHASA Senior Hunters Manual
Enige persoon wat graag aansoek wil doen vir n vuurwapen lisensie, moet n opleidingskursus by n geregistreerde/geakkrediteerde opleidingsinstansie voltooi om n bevoegdheidsertifikaat te bekom. Hierdie sertifikaat is 'n voorvereiste ingevolge die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) wat in 2004 geïmplimenteer is.
Die CHASA Senior Jagterskursus was ontwikkel om die wetlike vereistes na te kom en is goedgekeur deur die Sentrale Vuurwapen Register van die Suid Afrikaanse Polisiediens.
Afrikaans text
CHASA Standaarde vir Jag
Pages: 182
Dimensions: ± 29.5 cm x 20.5 cm
Softcover. Good condition. Text contains some underlining & notes. Back cover has written notes as well.