Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur 'n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag: 'n Kunstenares soek skuiling in 'n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met 'n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders. Teesinnige erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van 'n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.
Author: Christine le Roux
Format: Paperback
Imprint: Human & Rousseau
Publisher: NB Uitgewers / Publishers
Edition: 2nd edition
ISBN: 9780798152785
Audience: General
Pages: 480
Width (mm): 137
Length (mm): 213