Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
D.J. van Zyl, Kaapse Wyn en Brandewyn, 1795-1860: Die Geskiedenis van Wynbou en Wynhandel in die Kaapkolonie
HAUM, 1975. A-4 formaat hardeband met stofjas, 360 bladsye, tabelle, illustrasies, register.
Boek in baie goeie toestand met stempel op eerste binneblad. Stofjas is goed met rakverwering, veral aan die kante met klein skeurtjies aan die kante.