Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Poppy verloor haar hart op die gevaarlik aantreklike Luca Ranieri en is bereid om ook her reputasie in te boet. Wanneer die aristokratiese Luca plig bo begeerte kies, word sy in 'n skandaal vasgevang. |
Jaar | 2012 |
Uitgewer | Jacklin Uitgewers |
Bladsye | 188 |
Toestand | Sagteband, geringe rakslytasie, soos nuut. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.