Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Besoeker 'n episode in die lewe van Eugéne Marais
Deur Athol Fugard en Ross Devenish, Vertaal deur Wilma Stockenstrom, Uitgegee deur AD Donker 1977, eerste uitgawe, sagte band, met boekplaat van vorige eienaar, fotos uit die rolprent, 82 bls, goeie toestand.
In die draaiboek van Die Besoeker vertolk Fugard die maande van bitter lyding wat Marais op die Meyer-gesin se afgelee plaas Steenkampskraal deurgebring het met die bedoeling om hom van morfienverslaafheid te bevry.