Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp. Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp. Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp.
Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp. Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp. Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp.

Die Brug oor die Rivier Kwaï deur P Boulle. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B. 239 pp.

1 available / secondhand
1 available
R145.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1952
Bob Shop ID
618592848


Die verhaal van 'n groep verhongerde Britse krygsgevangenes in 'n Japannese kamp in die byna ondeurdringbare oerwoud van Siam. Hulle word gedwing word om 'n belangrike brug oor die rivier Kwaï te bou. Onder leiding van kol. Nicholson, die stoere Westerling met sy streng geloof in orde, word die dwangtaak in 'n prestigedaad omskep. Uiteindelik bring dit hom in botsing met sy eie mense, die manne van Mag 316, wat die taak het om die brug te vernietig. Die boek is in 1952 met die Franse Prix Sante-Beuve bekroon. 

Eerste Afrikaanse uitgawe in 1962 gepubliseer deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Toestand: Goed. Blaaie verbruin. Hardebandomslag effens verweer.


Add to cart

Similar products

Brug van die esels, Dalene Matthee [1ste uitgawe]
R65
R30 shipping
Ons en die Maan, ´n Natuurroman deur MC Botha. 1ste uitgawe 2007. Geteken. S/B. 288 pp.
R225
Die Muur van die Pes -- André P. Brink * 1ste Uitgawe *
R49
Die muur van die pes deur Andre P. Brink(mooi 1ste uitgawe)
R85