R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom 'n streep trek. Die hare waai behoorlik - en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture. Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie pragboek kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in prettige, klassiek storeis soos :* Jakkals en wold en die bottervat* Jakkals en Wolf vang vis* Wolf word Jakkals se ryperd* Jakkals en Wolf en die rondekopdier