Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige kopié van die eerste geillustreerde Afrikaanse uitgawe van Kahlil Gibran se klassieke meesterstuk.
Toestand: Puik. Rug is lig verbleik en daar is 'n netjiese naaminskrywing op die piktoriale vlieëblad.
Uitgewer : JL van Schaik
Taal : Afrikaans (verwerk deur Louis Fourie)
Hardeband : 119 bladsye
Kondisie: Gebruik