This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
patplumbing33 1 × R65.00
18 Aug 08:25

Similar products

R30 shipping
Bram Fischer: Afrikaner Revolutionary
R200
R30 shipping
'n Seun soos Bram (Afrikaans, Paperback) Hannes Haasbroek (out of print NEW)
R220
R30 shipping
BOEREWYSHEID (Die Afrikaner en sy kultuur Deel VI) deur Grobbelaar, Hudson en Van der Merwe
R240
Die Goue Blaar
R80

Die Verbasende Bram Fisher - Gerard Ludi & Blaar Grobbelaar

1 was available / secondhand
R65.00 auction closed
Closed 2 Sep 10 11:31
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT5480
Bob Shop ID
24863548

Die Verbasende Bram Fisher - Gerard Ludi & Blaar Grobbelaar - 1966 - Nasionale Boek - 158p - Hardeband in goeie toestand; stofomslag toon rakverweer - Intern: skudblaaie toon verkleuring, andersins is boek skoon en stewig gebind.

"Met inagneming van al die omstandighede word die beskuldigde op die aanklag van sabotasie tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis"

So lui 'n deel van die uitspraak in een van die mees opspraakwekkende hofsake wat nog ooit in Suid-Afrika verhoor is - die teen adv. Abram Fisher, S.C., Suid-Afrika se belangrikste Kommunis.

'n Blink toekoms het gewag op Bram Fisher, die seun van 'n regter van die Oranje Vrystaat en die kleinseun van 'n minister van die eerste Unie-kabinet. Op sy 21ste verjaardag skryf Ouma Steyn, eggenote van die laaste president van die Vrystaatse Republiek: "As kind en as student was jy 'n voorbeeld vir almal. Ek weet dat Bram Fisher nog 'n eerbare plek in die geskiedenis van Suid-Afrika sal vul ...."

Bram Fisher het as advokaat internasionale roem verwerf, maar hy het ook die ideale van sy jeug prysgegee en hom in die kamp vansy eie mense se bitterste vyand - die Kommunisme - tuisgemaak.

Hoe het dit gebeur en hoe het dit begin? 

Blaar Grobbelaar - 'n joernalis - en Gerard Ludi - geheime agent Q018 van die Veiligheidspolisie wat daarin geslaag het om die Kommunistiese Party binne te dring - skets die geskiedenis van die Kommunistiese Party in Suid-Afrika en Bram Fisher se verbintenis met die Party.

Hulle gee 'n kykie in 'n lewe van goed beplande ondermyning, sabotasie, terrorisme, die ondergrondse mobilisasie van guerrillavegters, knap vermommings - kortom, die geheime lewe van die verbasende Bram Fisher.

Customer ratings: 1 ratings

baie dankie
13 Sep 2010