Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Baie goed. Skoon en netjies, net een naam klein geskryf aan binnekant van skutblad.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Uitgegee: 1986 (H&R)
Bladsye: 224
ISBN: 9780798119917
ln Die wêreld van die digter gee Karel Schoeman die geskiedenis van Blanke vestiging in die gebied oor n tydperk van byna twee eeue, tesame met diê van die familie Van Wyk, en verstrek hy grotendeels nuwe inligting oor die jeugjare van die digter. Die boek is geillustreer met 82 eietydse fotos, waarvan die meeste vir die eerste keer gepubliseer word, en 128 wat spesiaal vir hierdie doel geneem is, tesame met twee kaarte.
Die resultaat is n beeldende en boeiende vergestalting van n stukkie Suid-Afrikaanse vergangenheid.