This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren26432

Similar products

R35 shipping
53% OFF
Lig in die Donker - Karel Schoeman
R350.00 R740.00
R35 shipping
Die uur van die engel: Boek 3 - Karel Schoeman
R385.00
R35 shipping
Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman
R495.00
R35 shipping
Machtelt Smit en die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap 1749-1799. DOGTER VAN SION. Karel Schoeman
R325.00
Die Wereld van Susanna Smit 1799 - 1863 - Schoeman, Karel

Die Wereld van Susanna Smit 1799 - 1863 - Schoeman, Karel

1 was available / secondhand
R195.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
602318878

2003 hardeband met stofjas en 300 bladsye nuut en ongelees.

Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Aan haar word die kreet van verset teen die Britse oorname van Natal toegeskryf wat verewig geraak het in die vorm, Liewer barrevoets oor die Drakensberge . . .

Hierbenewens was Susanna Smit egter die skrywer van n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse en oordenkings vaslê. As persoonlike dokument is hier-die teks uniek in die Afrikaanse letterkunde, en dit getuig bowendien van n besonder innige en intense geloofslewe en aansienlike litere vaardigheid.

In Die Wêreld van Susanna Smit beskryf Karel Schoeman die lewe van n uitsonderlike vrou. Terselfdertyd beeld hy ook die agtergrond uit waarteen dit plaasgevind en die gebeure waardeur dit geraak is, van haar onrustige jeug aan die Oosgrens en haar verbintenisse met Bethelsdorp en die vroeë werksaamhede van die Londense Sending-genootskap tot die Groot Trek en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia.