Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Doen aan ander is meditasies wat hoofsaaklik handel oor die invloed van die evangelie van Jesus Christus op eerstens die hedendaagse individu, en dan uitkring na die gemeenskap en uiteindelik die wêreld. Watter rol vervul die evangelie vandag en wat bereik dit in vandag se wêreld? Tafelberg-Uitgewers 1977, hardeband, 103 bladsye. Posgeld R45.