Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Lovy Pieterse
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die skrywer vertel wat dit behels om 'n eggenoot met Alzheimers te versorg, haar frustrasies, haar bietjie vreugde en die bondel skuldgevoelens terwyl sy haar man versorg.
Dis 'n pad waarop 'n mens meer as genade nodig het, en waarop jy jouself nie alte jammer moet kry nie. Sy moes magteloos toekyk hoe hierdie siekte hulle gesin stukkend breek. Sy vertel eerlik en spaar haarself nie; sy sou baie dinge anders wou doen as sy maar net geweet het.