ELIZABETH EYBERS: Gedigte 1936-1958.
Sluit gedigte in uit Eybers se bundels: Belydenis uit die skemering (ook Maria); Die Stil avontuur, Die Vrou en ander verse; die ander dors, Tussengang, Die helder halfjaar, en Neerslag.
Toestand: skutblad effens verslete maar res in goeie toestand. Tweede uitgawe, eerste Druk 1982, Tafelberg-uitgewers. Naam van vorige eienaar op eerste bladsy.
Verpakking en Posgeld R25 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com