Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatreëls dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe dokter aangestel. Karen Viljoen is melaats verklaar. Dié oordeel dryf haar uit haar huis tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan in Plekkie in die son?