Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor 'n verskroeide landskap en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net 'n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei 'n tent soos 'n lantern.
TITLE: Fees van die Ongenooides
AUTHOR: Du Plessis, P. G.
SKU: 9780624048374
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 408
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213 x 135
WEIGHT: 455 gr