Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NB: Die boek is in drama - formaat
Skooluitgawe Gr 12 EAT Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Klool, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry. "Hierdie roman bevestig op skitterende wyse dat min mense by haar kan kers vashou as dit by die vertelkuns op sy senste en onderhoudende kom." -André P. Brink Hierdie leerdersvriendelike skooluitgawe bevat 'n inleiding tot die drama woordverklarings verrykande materiaal vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV 'n tweetalige glossarium