Gevaarlike land -- Louis Krüger

Secondhand
1 available
R39.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 4 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
619011710

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.
         Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1990 , Sagteband - Roman - 178 pp.

     " Gevaarlike land speel iewers in die toekoms af. Die Nederlander Evert Scheepers is in Suid-Afrika gebore. Hy is nou terug in Suid-Afrika om as sluipskutter vir generaal Frederik Landman, leier van die regse militêre junta, dood te maak. Hierna moet hy n nuwe demokratiese blanke nedersetting vestig.
      Onderweg vind hy egter uit dat die geskiedenis nie maklik veranderbaar is nie en wanneer hy die verlede trotseer raak hy toenemend betrokke in n stryd binne homself. Die netwerk van verhoudings waarin hy betrokke is, word ondersoek, met sy pa wat n sentrale rol speel.
Die psigose van geweld is weereens onderliggend aan hierdie roman, met die boodskap dat geweldenaars slagoffers word van geweld, selfs as hulle dit wil gebruik om groter geweld en boosheid daarmee te beveg. Geweld neem besit van die innerlike van die mens.
Louis Krüger is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer. Krüger se eerste roman, Die skerpskutter is in 1982 met die Eugene Maraisprys bekroon. In 1985 ontvang hy die Sanlamprys vir jeuglektuur (silwer) vir Donkerboskind.
Verskeie van sy boeke is na Nederlands vertaal. Sy roman, Wederkoms (Human & Rousseau) is deur die Christelijk Literair Overleg (CLO) in Nederland as een van die 15 beste Christelike boeke van die afgelope 15 jaar aangewys."

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Understanding Parkinson`s Disease: A Guide -- David L. Cram
R40
The Apeman Cometh: Poems -- Adrian Mitchell
R48
The Hamlyn Basic Guide to Hair Care and Styling Jan Kettle
R35
The Mixer Cook Book -- Sonia Allison
R44
Add to cart

Similar products

Gevaarlike land -- Louis Krüger
R37
Donkerboskind / Louis Kruger
R40
Gevaarlike land - Louis Kruger - Spanningsverhaal
R40
50% OFF
Son op die Water - Louis Kruger
R90 R180