Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nadine word onverwags met kanker gediagnoseer. Skielik moet sy die aanslae op haar liggaam hanteer terwyl haar man Pierre ook na sy eie antwoorde soek. Agter die glans van al dr. Althea Laubscher se suksesse loop haar verhouding met haar gesin op die rotse. Waar het sy verbrou? n Aangrypende roman oor die liefde volharding en hoop.
TITLE: Gister Is Verby
AUTHOR: Aggenbach, J
SKU: 9780798176323
PUBLISHER: Human& Rousseau
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 373
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198x130
WEIGHT: 500 gr