Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hans-Die-Skipper deur DF Malherbe (1955). A5, hardeband, 234 bls. Buiteblad redelik verweer - veral rugkant bo. Boek binne in goeie leesbare toestand. Boek se eerste en laaste bladsye versterk met 'masking tape'. Sommige bladsye het interessante klein potloodsketse onder aan hoeke van boek - maak 'n animasie 'fliek' van iemand wat pak kry. Alles goed leesbaar. Naam van vorige eienaar voor in boek.