Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands diƩ Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.
Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die hoofverdagtes.
En op 24 Desember begin n jong wynboer bieg voor n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.
ISBN: 9780798169776
Pages: 408
Trade paperback
Human & Rousseau, 2015
Edition: 01
Good condition
B49