Prof. M.C. van Zyl beskryf in hierdie werk vir die eerste keer die geskiedenis van die vroegste Van Zyls in Nederland tot met die aankoms van Willem van Zijl, stamvader van die Van Zyls in Suider-Afrika, aan die Kaap in 1699. Op 'n onderhoudende wyse verstrek hy belangwekkende gegewens oor die herkoms van die Van Zyl-familienaam, hul adelike verbintenis en hulle sosiale, ekonomiese en militere bydraes in Nederland. Die herkoms van Willem, sy troue met die stammoeder Christina van Looveren in Amsterdam, sy toetrede tot die diens van die V.O.C. en sy vertrek na die Kaap word interessant beskryf. Prof. Van Zyl kon ook vir die eerste keer presies vasstel wanneer Willem en sy vrou by die Kaap aangekom het - iets waaroor historici en genealoe tot dusver in die duister was.
Title: Die Van Zyl-Familie in SA
Author: D.J.Van Zyl
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever