Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Systap onder die Juk - Sketse van vreeslose Vrystaters
Deur Dot Serfontein, Uitgegee deur Human & Rousseau 1969, eerste uitgawe, harde band, stofomslag met verweer, met illustrasies, naam en adres inskrywing van vorige eienaar, 141 bls, goeie toestand.