Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Die restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN, tans 'n eenster-Michelin-restaurant, het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspiel die stemming en inspirasie van die disse wat by JAN voorgesit word.
Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse van vleis of vis, tot by die maaltye wat sjefs n 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet.
Summary | JAN My Franse Kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Die restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid- Afrikaanse platteland en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. |
Author | Jan Hendrik van Der Westhuizen |
Publisher | Struik Lifestyle |
Release date | 20160229 |
Pages | 256 |
ISBN | 1-4323-0695-2 |
ISBN 13 | 978-1-4323-0695-3 |