This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

JOHN & STASI ELRIDGE JY IS BEKOORLIK Die Ware Hart van VROUWEES Struik Christelike Boeke
R85.00
Die Ongetemde Hart: Ontdek die Geheim van 'n Man se Siel - John Eldredge
R95.00
Captivating - John & Stasi Eldredge - The mystery of a Woman's soul
R58.00
Die Hart (2 Boeke in 1): Begeerte/Ontwaak uit die Dood! - John Eldredge
R110.00
Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees - John & Stasi Eldredge
Sold

Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees - John & Stasi Eldredge

1 was available / secondhand
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT8048
Bob Shop ID
121772816

Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees - John & Stasi EldredgeJy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees - John & Stasi Eldredge - SCB - 2009 - 227pp - Sagteband - een inskrywing, verder soos nut.

Posgeld en verpakking R25.00

Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ...Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van ’n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat ’n vreugde en ’n gawe moes wees, ’n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe ’n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: • om deel te wees van ’n avontuur, • om mooi te wees, en• om bemin te word.Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig.Jy is bekoorlik! is nie nóg ’n stel reëls om te volg as jy ’n ‘goeie Christenvrou’ wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart™ be­dieninge, ’n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het ’n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.

Customer ratings: 1 ratings

Thank you. Item received.
29 Dec 2013