Katvis - Annelie Botes Katvis - Annelie Botes
Katvis - Annelie Botes Katvis - Annelie Botes

Katvis - Annelie Botes

1 available / new
Indicative market price: R299.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R249.00
17% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0147
Bob Shop ID
595106257

Sy gee voor om dit nie te sien nie.  Volg hom woordeloos teen die halfskemer sementtrap af.  Aan die onderpunt van die trap sluit hy 'n groengeverfde deur oop en staan opsy.  "Step inside your temporary parlour," en hy maak 'n galante buiginkie.  Sy tree onseker vorentoe.  "Waar skakel ek die ligte aan?"  Die volgende oomblik tref 'n hou haar teen die rug, so hard dat sy handeviervoet in die donker op die vloer beland.

Na twaalf hellejare aan die sy van die narsissistiese patologiese leuenaar Gerhardus, kry Marja via die internet 'n pos as bestuurder van 'n gastehuis in die distrik van Maclear.  Sy vlieg weg van haar armoedige grootwordjare en die leë vertoon van haar getroude lewe tot diep in die Oos-Kaap waar haar ma of eksman haar nie kan opspoor nie. Na 'n plek waar sy op 'n bergkrans wil sit, vir die grysduikertjies viool speel en tot verhaal kom.

Toe sy in die afgeleë Drakensbergwêreld in 'n slagyster beland, besef sy sy sal die nuwe oorlog met haar gebrekkige kennis van sielkunde moet wen.  Haar ankers is herinneringe aan 'n tuintjie met swaelstertskoenlappers, die klank van 'n viool en die diep medemenslikheid en sorgsaamheid van die mense van haar jeug, veral haar Selina-ma wat vetkoek en slaghoenders verkoop het om vir haar haar eerste viool te koop.

Te midde van maandelange foltering en aftakeling ontdek sy dat sy ook die tierwyfie in haar ma geërf het.

Sagteband

261 bladsye

Add to cart

Recently viewed

First Holy Communion Holy Card
R17.00

Similar products

Thula-Thula - Annelie Botes
R290.00
Raaiselkind deur Annelie Botes
R69.00
Annelie Botes: Thula-thula
R40.00
Thula-thula – Annelie Botes
R100.00