Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kennis: Die Eerste Afrikaanse Ensiklopedie In Kleur Reeks
Author/Editor(s): Theoniel Potgieter
Publisher: Kennisuitgewers
Published Place: Kaapstad
Published/Copyright Year: 1983
Language: Afrikaans
Physical Description: Colored Illustrations, maps included
14 Volumes in ringbinders gebind + 3 ekstra boeke (17 Boeke in Totaal)
Ensiklopedië was in die 1970’s en 1980’s, tot met die koms van die internet nie net ‘n bron van kennis nie, maar was ook ‘n tipe van ‘n status simbool. Dit het huishoudings die kans gegee om oor ‘n verskeidenheid onderwerpe natelees en was ook deur menige skoliere gebruik vir skooltake.
Kennis ensiklopedie reeks is in verskeie uitgawes uitgegee. Die een uitgawe het 14 boeke en die ander uitgawe bestaan uit 17 boeke. Soos by die ander ensiklopedie reekse is daar ook jaarliks an “jaarboek” uitgegee met die nuutste gebeure en toevoegings.
Boeke nog in goeie toestand , sommige van boeke het een bladsy wat se prent bietjie beskadig is.
Bidding is for all 17 Books