Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee Mikro boeke, eerste uitgawes,uitgegee deur Voortrekkerpers
1- Kinders van Meraai, harde band, stofomslag met verweer, ou biblioteek boek nog in goeie toestand
2- Die Weduwee Meraai, harde band, met 'n paar pen aantekeninge en naam inskrywing, anders in goeie toestand.
Mooi leeskopies.