This auction has been won.
View other items offered by suzieq2010180
Leading
lbeez24 1 × R1.00
30 Aug 18:14

Similar products

BOOKS - Uit die Skatkamer van God , n Bybelse dagboek
R65.00
Die Tien Gebooie - Lewende Kerk Van God.
R14.75
Die wonder van Sy weë (verhale uit die geskiedenis van die Afrika Evangeliese Bond)
R60.00
R35 shipping
Die Roeping van die Kerk in die Suid-Afrikaanse politieke problematiek
R150.00
KITAARBEGELEIERSBOEK - 'N SELEKSIE VAN LIEDERE UIT DIE LIEDBOEK VAN DIE KERK

KITAARBEGELEIERSBOEK - 'N SELEKSIE VAN LIEDERE UIT DIE LIEDBOEK VAN DIE KERK

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R1.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
KBBLK
Bob Shop ID
44732117

KITAARBEGELEIERSBOEK -
'N SELEKSIE VAN LIEDERE
UIT DIE LIEDBOEK VAN DIE KERK

Hierdie bladmusiek met kitaarakkoorde bevat 'n seleksie van 334 liedere uit die Liedboek van die Kerk.

Na wat ek kon vasstel is dit nie algemeen beskikbaar nie en baie gesog.

Dis in 2002 uitgegee en het destyds R250.00 gekos (die prysplakker is nog op die agterblad).

Die ringbind maak die moontlik om elke bladsy volledig oop te maak en om te blaai.

Dis soos nuut en bitter min indien ooit gebruik. 393 bladsye.

Geen merke binne-in behalwe die naam van die vorige eienaar.

Die foto's vorm deel van die beskrywing.


VOORWAARDES VAN MY VEILING

 1. Posgeld met 'n spoornommer is R40.00.

2. Betaling moet op die laatste VRYDAG teen 22:00 plaasvind.

3. Ek neem alle pakkies op WOENSDAE poskantoor toe.

4. Ek sal jou dieselfde dag nog die spoornommer per e-pos stuur.

KYK GERUS NA MY ANDER VEILINGS OP bidorbuy:

www.bidorbuy.co.za/seller/1688651/suzieq2010

 

 

Customer ratings: 1 ratings

Uitstekende boek en 'n baie vinnige, betroubare verkoper - baie dankie!
19 Sep 2011