Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie lesers van die Donderdag-rubriek van P.G. du Plessis in Die Transvaler het gevra dat die verhale in meer permanente vorm gepubliseer moet word. Aan die versoek word hiermee voldoen ook omdat hierdie verhale n nuwe aanslag in die Afrikaanse joernalistiek (en dalk letterkunde?) verteenwoordig.
Paperback. Afrikaans. Perskor. 1991. In Good Condition.