Kopwond - Vergete slagoffers van die Bosoorlog - Feinstein

Secondhand
1 available
R135.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
618780096

Die eerstehandse verhaal van n jong Suid-Afrikaanse dokter se ervarings in die psigiatriese eenheid van die weermag in die Grensoorlog. As onwillige diensplig-dokter word die jong Anthony Feinstein ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid met net enkele weke se opleiding in dié veld. Kopwond is die verhaal van sy ervaring in die behandeling van getraumatiseerde dienspligtiges en n verskeidenheid psigoses wat deur die oorlog veroorsaak word. Hy begin by 1 Militêre Hospitaal in Pretoria waar sy eerste pasiënte met die sterre praat of dink hulle is Jesus. Dan word hy na Oshakati, die grootste militêre basis in die oorlogsone, gestuur, om troepe vir post-traumatiese stressindroom te toets. Maar die wêreld wat hy betree is ook een van alkoholisme, slaaploosheid, gesinsgeweld en geslagsiektes. Gedurende n skof by n Koevoet-buitepos ervaar hy soldate se skokkende wreedheid en die uitwerking daarvan op hulle psiges. Sy openhartige verhaal onthul n aspek van die oorlog waaroor selde gepraat word.

2011 sagteband met 228 bladsye in baie mooi toestand.

More from this seller

View all
Die Evangelie is op die Spel - Adrio Konig
R55
Her Mother`s hope - Francine Rivers
R55
The Penquin Book of Ghost Stories - Cuddon
R85
R30 shipping
Die Galeie van Jorik - D.J. Opperman
R175
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Afrikaner in die Beroepslewe van die Stad - Van Wyk, S.
R105
R30 shipping
63% OFF
Die Vergete Lidmaat - Broeder Christo
R190 R520
God en die Gode van Egipte, In die voetspore van die onsienlike...
R80
R30 shipping
Skuiling teen die Storm - Hoop vir slagoffers van seksuele misbruik - Truitt
R110