Kroniek uit die doofpot, deur John Miles

1 available / secondhand
R95.00
Ends 11 Jul 24 09:00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
618870090

Beskrywing

Kroniek uit die doofpot is die aangrypende en onthutsende verhaal van 'n swart polisieman se soeke na geregtigheid en dis gebaseer op die werklikheid.  Op 'n dag word Tumelo egter onregverdig beskuldig en 'n hou teen sy oor is die begin van doofheid. Wanneer hy 'n klag lê teen sy senior kollega, kolonel Van Niekerk, loop hy hom teen 'n muur van korrupsie en rassisme vas. In die nag van 30 November 1987 is polisieman Tumelo in sy huis met sy vrou Busi deur 'n paar oud-kollegas vermoor.

Jaar

2005 (Eerste Klassiek-uitgawe)

Uitgewer

Human & Rousseau

Bladsye

303

Toestand

Sagteband, geringe rakslytasie, bladsye en teks skoon en duidelik, goeie toestand. 

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.

More from this seller

View all
Sibelius - Karelia Suite - Thomas Jensen
R50 No bids
Fitness for sport by G.A. McPartlin
R86 No bids
Oulap se rooi deur Audrey Blignault
R86 No bids
R30 shipping
Finding my virginity by Richard Branson
R157 No bids

Similar products

Herrie op die ou tremspoor deur C.J. Langenhoven
R59
DIE BERGTRAGEDIE deur C. Louis Leipoldt
R45
R30 shipping
Five Miles From Town. The Story of the Olympic Sports Club 1904 - 1967 - D H Thompson
R380
R30 shipping
Die Afrikaanse Dierverhaal deur PJ & GS Nienaber. Tweede druk 1946. Hardeband. 193 pp.
R160