Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie novelle sluit aan by twee vorige prosawerke van Dolf van Niekerk Karel Kousop (1985) en Koms van die hyreen (1994). Kroniek van turf is gedeeltelik 'n prequel vir die vorige twee boeke. Dit vertel die geskiedenis van Gerrit 'n werknemer van die VOC wat in die 18de eeu begin boer op 'n leningsplaas in die Roggeland.
TITLE: Kroniek van turf
AUTHOR: Dolf van Niekerk
SKU: 9781485306474
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/03/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 136
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr