R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die verhaal van hoe Chris Brink, Anton van Niekerk en Edwin Hertzog Stellenbosch en die Afrikaanse taalgemeenskap van Afrikaans beroof het.
Lees of Afrikaners moet vastrap of verkas. Bekommerde witmense in Suid — Afrika oorweeg dit om te emigreer. Waarom? Watter merkers moet hulle in ag neem?
Lees waarom ons Grondwet nie die toets van tyd deurstaan nie. Is daar 'n oplossing?
Lees wat reg en verkeerd is en hoe norme verander. Die deurmekaarspul van kleredrag, slawerny, vloekwoorde, sedes, gays, doodstraf en aborsie word onder die loep geneem.