Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Magdalena Eloff, Die President en Ek: Herinneringe
"Soos vertel aan Gezina du Plessis"
Tafelberg, 1971. Hardeband met stofjas, 102 bladsye, illustrasies.
Boek in baie goeie toestand. Stofjas is goed met rakverwering en bietjie insekskade, veral op die voorblad en langs die rugkant.