Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hi
We have cleaned out house and office and are selling a variety of items this weekend. There will be toys, Clothes, electronics, LP's, books, and more. Some can be shipped and others not.
Please read carefully and look at pictures so that you know exactly what you are buying
Ek verkoop 'n mooi versameling Afrikaanse Boeremusiek Plate. Daar is 68 plate in totaal. Daar is amper 50 boeremusiek plate en 'n paar ander uitsoek name. Groot name soos :Bronkhorst en Broodryk, Gerrie Bezuidenhout, Frans Potgieter, Piet Bester. Basie Erasmus, Paul Ferns, Niek Potgieter, Japie Laubscher, Klipwerf, Danie Barnard, Neels Mattheus, Manie Bodenstein, Dirkie Smit, Die Van Wyk Broers, Mynie Reyes, Flippie Van Vuuren, Jurie Ferreira, Bokkie met sy baanbrekersen vele meer... Die plate is gebruik maar in mooi kondisie. Dit kan opgelaai word in Roodepoort
Please note the following: