Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Unieke kopie van Zane Grey se Riders of Vengeance in Afrikaans vertaal. |
Jaar | 1939 |
Uitgewer | Olympus Uitgewers |
Bladsye | 158 |
Toestand | Sagteband redelike toestand, rakslutasie, goed gebind. Erge ouderdom vergeling en skutblad merke, pp49 los. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.